Bespreking:16de eeu
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die 16de eeu-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van 16de eeu
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
1609[wysig bron]
Hoekom gaan hierdie reeks van 1500 - 1609 ???
- Die 16de eeu verwys na die jare tussen 1500 en 1600 (so ook is ons nou in die een-en-twintigste eeu). Die syfers in skuinsdruk verwys vermoedelik na jare wat nie streng gesproke tot hierdie eeu behoort nie, maar slegs bygevoeg is om die tabel te voltooi. (So ook vir 17de eeu.) Anrie 10:22, 11 Februarie 2008 (UTC)