Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Becky G (gebore 2 Maart 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hotel Transylvania (2012), Neighbors 2: Sorority Rising (2016), Power Rangers (2017), en Gnome Alone (2017).