Ava Acres
Ava Acres | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ava Acres is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse American Horror Story (2011), Once Upon a Time (2011), Agents of S.H.I.E.L.D. (2013), en Crazy Ex-Girlfriend (2015).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 2013: Free Ride
- 2014: The Face of an Angel
- 2015: My Stepdaughter
- 2017: Handsome: A Netflix Mystery Movie
- 2018: Alex & Me
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 2011: American Horror Story
- 2011: Once Upon a Time
- 2013: Agents of S.H.I.E.L.D.
- 2015: Crazy Ex-Girlfriend
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 2011: Outnumbered
Video's[wysig | wysig bron]
- 2014: Speak of the Devil