Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Aml Ameen (gebore 30 Julie 1985) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kidulthood (2006), Shank (2010), Lee Daniels' The Butler (2013), en The Maze Runner (2014).