576

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
576
| 5de eeu | 6de eeu | 7de eeu |

◄ ◄ | | 571 | 572 | 573 | 574 | 575 | ◄ 576 ► | 577 | 578 | 579 | 580 | 581 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:576
Kalenders
Gregoriaanse kalender 576
DLXXVI
Ab urbe condita 1329
Armeense kalender 25

ԹՎ ԻԵ

Chinese kalender 3272 – 3273

壬未 – 癸申

Ethiopiese kalender 568 –569
Hebreeuse kalender 4336 – 4337
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 631 – 632
- Shaka Samvat 498 – 499


Die jaar 576 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

Korea[wysig | wysig bron]

  • Koning Chin-hung van Suid-Korea stel die Hwa Rang tradisie van vegsport in.

Italië[wysig | wysig bron]

  • Onafhanklike Langobardiese magte onder hertog Faroald verower Nursia en Spoleto in sentraal Italië en stig die hertogdom Spoleto. Spoleto kry 'n Ariaanse biskop.[1]
  • Suidelik van Spoleto stig magte onder Zotto die hertogdom Benevento. [1]

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.