541

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
541
| 5de eeu | 6de eeu | 7de eeu |

◄ ◄ | | 536 | 537 | 538 | 539 | 540 | ◄ 541 ► | 542 | 543 | 544 | 545 | 546 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:541
Kalenders
Gregoriaanse kalender 541
DXLI
Ab urbe condita 1294
Chinese kalender 3237 – 3238

丁申 – 戊酉

Ethiopiese kalender 533 –534
Hebreeuse kalender 4301 – 4302
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 596 – 597
- Shaka Samvat 463 – 464


Die jaar 541 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 41ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Totila word koning van die Oos-Gote.
  • Die Plaag van Justinianus breek uit.
  • Koning Gubazes van Lazica wat se mag deur die Bisantyne beperk is, veral oor die handel, vra Khosrow I vir hul. Hy lei 'n leer na Lazica en verower die vesting van Petra aan die Swart See. [1]
  • Justinianus I stuur 'n leer na Lazica om die Perse te verdryf. Die "Eeuwige Vrede" van 532 is verby.[2]

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Welsh, William E. (2016). ""Bitter Rivals: The Byzantine-Sassanid Wars."". Medieval Warfare. 6 (3): 6–9.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Welsh