in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
30 Augustus is die 242ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (243ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 123 dae in die res van die jaar.
1716 – Lancelot Brown , bekend as Capability Brown , was 'n Engelse landskapsargitek († 1783 )
1852 – Jacobus Henricus van 't Hoff , Nederlandse fisiese chemikus († 1911 ).
1862 – Siener van Rensburg , Boereprofeet en toekomsvoorspeller († 1926 )
1871 – Ernest Rutherford , Nieu-Seelands -gebore Britse fisikus en Nobelpryswenner († 1937 )
1910 – Roger Bushell , meesterbrein agter die ontsnapping uit Stalag Luft III († 1944 )
1931 – Derek Keys , Suid-Afrikaanse sakeleier en kabinetsminister. († 2018 ).
1943 – John Kani , Suid-Afrikaanse akteur.
1951 – Dirk Winterbach , Afrikaanse digter en beeldhouer.
1954 – Aleksandr Loekasjenko , Belarus president.
1960 – Ely Pouget , Amerikaanse aktrise .
1962 – Nataniël (le Roux), Suid-Afrikaanse kabaretkunstenaar en TV-kok.
1971 – Malusi Gigaba , voormalige Suid-Afrikaanse kabinetsminister.
1181 – Pous Alexander III , 170ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1105 ).
1961 – Charles Coburn , Amerikaanse akteur (* 1877 ).
1970 – Del Moore , Amerikaanse komediant en akteur (* 1916 ).
1971 – T.J. Haarhoff , Suid-Afrikaanse skrywer (* 1892 ).
1979 – Jean Seberg , Amerikaanse aktrise (* 1938 ).
1981 – Vera-Ellen , Amerikaanse aktrise en danser (* 1921 ),
2001 – Govan Mbeki , Suid-Afrikaanse politikus en vader van Thabo Mbeki (* 1910 ).
2003 – Charles Bronson , Amerikaanse rolprentster (* 1921 ).
2006 – Glenn Ford , Kanadese akteur (* 1916 ).
2006 – Naguib Mahfouz , Egiptiese joernalis en outeur, Nobelpryswenner (* 1911 ).
2015 – Oliver Sacks , Britse neuroloog en skrywer (* 1933 ).
2017 – Marjorie Boulton , Britse skrywer en digter (* 1924 ).
2019 – Valerie Harper , Amerikaanse aktrise en skryfster (* 1939 ).
2022 – Michail Gorbatsjof , Russiese politikus en invloedryke Sowjetleier (* 1931 ).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 30 Augustus .