in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2 Julie is die 183ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (184ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 182 dae in die res van die jaar.
1714 – Christofh Willibald Gluck , hervormer van die opera († 1787 ).
1867 – A.A.S. le Fleur , visioenêre Griekwaleier († 1941 ).
1877 – Hermann Hesse , Switserse skrywer en Nobelprys -wenner in 1946 († 1962 )
1906 – Hans Bethe , Duits-Amerikaanse kernfisikus, ontvanger van die Nobelprys vir Fisika († 2005 ).
1908 – Helga Uys , Duits-gebore konsertpianis, moeder van Pieter-Dirk Uys († 1969 ).
1916 – Hans-Ulrich Rudel , Duitse kolonel en meesgedekoreerde bobaasvlieënier († 1982 ).
1922 – Pierre Cardin , beroemde Franse modeontwerper († 2020 ).
1923 – Wisława Szymborska , Poolse digteres en Nobelpryswenner († 1996 ).
1925 – Patrice Lumumba , eerste premier van die Demokratiese Republiek van die Kongo , gebore in Onalua, DRK († 1961 ).
1927 – Brock Peters , Amerikaanse akteur († 2005 ).
1929 – Esmé Berman , Suid-Afrikaanse outeur, lektor, navorser, uitsaaier, historikus en kunskonsultant († 2017 ).
1929 – Imelda Marcos , eggenote van voormalige president van die Filippyne, Ferdinand Marcos .
1931 – Frank Williams , Amerikaanse akteur en skrywer († 2022 ).
1936 – Rex Gildo , Duitse akteur en popsanger († 1999 ).
1937 – Polly Holliday , Amerikaanse aktrise.
1942 – Vicente Fox , Meksikaanse politikus.
1947 – Larry David , Amerikaanse skrywer en akteur.
1947 – George Weideman , Afrikaanse skrywer , digter en dramaturg († 2008 ).
1955 – Piet Crous , Suid-Afrikaanse bokser en wêreldkruisergewigbokskampioen.
1975 – Stefan Terblanche , Springbokrugbyspeler .
1983 – Michelle Branch , Amerikaanse sangeres-liedjieskrywer.
1985 – Ashley Tisdale , Amerikaanse aktrise en sangeres.
1986 – Lindsay Lohan , Amerikaanse aktrise.
1990 – Margot Robbie , Australiese aktrise en vervaardiger.
1566 – Nostradamus , astroloog en wiskundige (* 1503 ).
1778 – Jean-Jacques Rousseau , Switserse filosoof (* 1712 ).
1936 – Lionel Phillips , Suid-Afrikaanse mynboumagnaat en politikus (* 1855 ).
1937 – Amelia Earhart , lugvaartpionier van die Verenigde State (* 1897 ).
1961 – Ernest Hemingway , Amerikaanse skrywer (* 1899 ).
1967 – Boerneef , Suid-Afrikaanse skrywer, digter, leksikograaf en akademikus (* 1897 ).
1973 – Betty Grable , Amerikaanse aktrise, sanger en danseres (* 1916 ).
1977 – Gert Potgieter , 'n Suid-Afrikaanse opera-tenoor en akteur (* 1929 ).
1977 – Vladimir Nabokov , Russiese skrywer (* 1899 ).
1997 – James Stewart , Amerikaanse akteur (* 1908 ).
2008 – Joe Nhlanhla , Suid-Afrikaanse ANC-politikus (* 1936 ).
2013 – Douglas Engelbart , uitvinder van die rekenaarmuis (* 1925 ).
2016 – Elie Wiesel , 'n Roemeens -gebore Amerikaanse Jood , skrywer, professor, politieke aktivis, Nobelprysontvanger en Holocaust oorlewende (* 1928 ).
2021 – Yoti die Griekse Boertjie , Suid-Afrikaanse sanger van Griekse afkoms (* onbekend).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae [ wysig | wysig bron ]
Wikimedia Commons bevat media in verband met 2 July .