163 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
163 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 168 v.C. | 167 v.C. | 166 v.C. | 165 v.C. | 164 v.C. | ◄ 163 v.C. ► | 162 v.C. | 161 v.C. | 160 v.C. | 159 v.C. | 158 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Munt van Ariarathes IV
Astronomiese kalender -162
Ab urbe condita 591
Chinese kalender 2534 – 2535

甲丑 – 乙寅

Hebreeuse kalender 3598 – 3599
Hindoekalenders

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Judas Makkabeus beleër Jerusalem.[1]
  • Antiochis, koningin van Kappadosië en dogter van Antiochus III van Seleukië word saam met een van haar dogters deur die Seleukidiese kanselier Lysias tereggestel.[2]
  • Die nuwe Kappadosiese koning Ariarathes V kry toestemming van Lysias om die ligaame van sy moeder Antiochis en sy suster in die koninklike graf te begrawe.[2]
  • Antiochus V Eupator skryf -onder voogdy van kanselier Lysias[3]- 'n brief oor die oorlye van sy vader aan die Jode, waarin hy hulle die reg gee hul God weer in die tempel van Jerusalem te aanbid.[4]
  • Ptolemeüs VI Philometer van Egipte wat sedert 170 saam met sy broer Physcon -die later farao Ptolemeüs VIII- geregeer het, verdryf vir sy broer na Cyrene.[5]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Grabbe, Lester L. (1991). ""Maccabean Chronology: 167-164 or 168-165 BCE."". Journal of Biblical Literature. 110 (1): 59–74. doi:10.2307/3267150.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. 2,0 2,1 GALASSI, F. M., PATE, F. D., ANTUNES-FERREIRA, N., & VAROTTO, E. (2021). "KING ARIARATHES IV OF CAPPADOCIA'S IMPOTENCE IN THE LIGHT OF THYROID DISEASE: A MULTIDISCIPLINARY PALAEOPATHOLOGICAL ANALYSIS". Anthropologie (1962-). 59 (1): 87–92.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia, M. Rahim Shayegan, Cambridge University Press, 2011, ISBN 0-521-76641-9, ISBN 978-0-521-76641-8
  4. Daniel, Westminster Bible companion, Choon Leong Seow, Westminster John Knox Press, 2003, ISBN 0-664-25675-9, ISBN 978-0-664-25675-3
  5. Historical Dictionary of Ancient Egypt Deel 22 van Historical Dictionaries of Ancient Civilizations and Historical Eras, Morris L. Bierbrier, Scarecrow Press, 2008, ISBN 0-8108-6250-6, ISBN 978-0-8108-6250-0