Swartbaardsuikerbos
(Aangestuur vanaf Protea lepidocarpodendron)
Swartbaardsuikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. lepidocarpodendron
|
Binomiale naam | |
Protea lepidocarpodendron (L.) L., 1771
| |
Sinonieme | |
|
Die swartbaardsuikerbos (Protea lepidocarpodendron) is 'n blomdraende boom wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Kaapse Skiereiland en Kogelberg, Groenlandberg, Kleinmondberg en Kleinrivierberge waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik groei regop, word 3.0 m hoog en blom van April tot Augustus.
Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei sanderige grond op hoogtes van 0 - 600 m.
Die boom se FSA-nommer is 90.5[1]. In Engels staan dit as die Black-bearded Sugarbush bekend.
Galery[wysig | wysig bron]
Sien ook[wysig | wysig bron]
Verwysings[wysig | wysig bron]
Bronne[wysig | wysig bron]
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartbaardsuikerbos.