Breëblaarwasbessie
(Aangestuur vanaf Morella pilulifera)
Breëblaarwasbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fagales |
Familie: | Myricaceae |
Genus: | Morella |
Spesie: | M. pilulifera
|
Binomiale naam | |
Morella pilulifera (Rendle) Killick, 1998
|
Die Breëblaarwasbessie (Morella pilulifera) is 'n klein boom wat in Suider-Afrika voorkom. Dit is 'n geoksiel.[1] Die boom word gevind in die sentrale deel van die Oos-Kaap tot in Limpopo en Noordwes. Dit kom ook in Zimbabwe se oostelike hooglande voor asook Eswatini, Malawi en Mosambiek. Die boom groei tussen rotse in bergagtige gebiede en langs strome.
Die boom se FSA-nommer is 37.[2]
Sien ook[wysig | wysig bron]
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ Savanna fire and the origins of the 'underground forests' of Africa Maurin O, Davies TJ, Burrows JE, Daru BH, Yessoufou K, Muasya AM, van der Bank M, Bond WJ.,New Phytol. 2014 Oct;204(1):201-14. doi: 10.1111/nph.12936. Epub 2014 Jul 17..
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne[wysig | wysig bron]
- Watter Boom is dit?; Eugene Moll, 2013, ISBN 978-1-77007-832-1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online