Heideblaargeelbos
(Aangestuur vanaf Leucadendron ericifolium)
Heideblaargeelbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. ericifolium
|
Binomiale naam | |
Leucadendron ericifolium R.Br., 1810
| |
Sinonieme | |
|
Die heideblaargeelbos (Leucadendron ericifolium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom onder andere in die Outeniekwaberge voor. Die plant blom in Julie met die vrug wat in November ryp is.
In Engels staan die plant as die Erica-leaved Conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 80[1].