Kaapse boomheide
(Aangestuur vanaf Erica tristis)
Kaapse boomheide | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. tristis
|
Binomiale naam | |
Erica tristis Bartl., 1832
| |
Sinonieme | |
|
Die Kaapse boomheide (Erica tristis) is 'n klein boom, soms 'n struik, wat in fynbos en rotsagtige plekke voorkom. Die boom se FSA-nommer is 575.1.[1].
Sien ook[wysig | wysig bron]
Verwysings[wysig | wysig bron]
Bronne[wysig | wysig bron]
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- SANBI Redlist
- Plants of the World