Chimanimani-suikerbos
(Aangestuur vanaf Protea enervis)
Chimanimani-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. enervis
|
Binomiale naam | |
Protea enervis Wild, 1956
|
Die Chimanimani-suikerbos (Protea enervis) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die plant is inheems aan Zimbabwe en Mosambiek waar dit in die Chimanimaniberge voorkom op hoogtes van 1 680 – 2 000 m. In Engels staan dit as die Chimanimani sugarbush bekend.
Sien ook[wysig | wysig bron]
Bronne[wysig | wysig bron]
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chimanimani-suikerbos.