Lêerbespreking:Helen Suzman.jpg

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Net om te bevestig. In watter opsigte beweer jy dat daar geen sprake van kopiereg is nie? Jy is bewus dat kopieregwetgewing in Suid-Afrika implisiet kopiereg aan die eienaar verleen sonder dat daar van die eienaar van sulke materiaal vereis word om kopiereg op te eis? --RM 05:35, 7 Mei 2007 (UTC)[antwoord]

Kopiereg[wysig bron]

Wat ek bedoel het, is dat daar op die webwerf geen sprake van kopiereg is nie. Ek het met die Helen Suzman-stigting in verbinding getree en 'n foto waarvan die kopiereg verval het, gevra, maar hulle het nie so iets nie. Is daar dan nêrens een wat ons kan gebruik nie? En is dit waar dat 'n foto se kopiereg in SA outomaties na 50 jaar verval? Morne 16:29, 7 Mei 2007 (UTC)[antwoord]