Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word.
Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Afrikaans: Andesitiese basalt van die Hekpoort-formasie in Faerie Glen Natuurreservaat, Pretoria. Perkolerende water het akkresie van 'n sekondêre mineraal in die rotsvesikels, sg. amygdules, ten gevolg gehad. Die vesikels is nagelaat deur opgelosde magmagasse wat na verlaging in lawadruk en -temperatuur opgebruis het. Die rots word dateer na die vroeë Proterozoïkum, sowat 2.22 miljard jaar gelede.
English: Andesitic basalt of the Hekpoort formation in Faerie Glen Nature Reserve, Pretoria. Percolating water caused accretion of a secondary mineral, so-called amygdales, in the rock vesicles. The vesicles were caused by dissolved magma gasses that effervesced from the lava due to decreased pressure and temperature. The rock is dated to the early Proterozoic, some 2.22 billion years ago.
Ek, die outeursreghouer van hierdie werk, publiseer dit onder die volgende lisensie:
Toestemming word verleen tot die kopiëring, verspreiding en/of wysiging van hierdie dokument onder die voorwaardes van die GNU-lisensie vir vrye dokumentasie, weergawe 1.2 of enige latere weergawe uitgegee deur die Stigting vir Vrye Sagteware, sonder Invariante Dele, geen Voorbladtekste en geen Agterbladtekste. 'n Kopie van hierdie lisensie is ingesluit in die afdeling getiteld GNU Free Documentation License.http://www.gnu.org/copyleft/fdl.htmlGFDLGNU Free Documentation Licensetruetrue
om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.
{{Information |Description ={{en|1=Andesitic basalt of the Hekpoort formation in Faerie Glen Nature Reserve, Pretoria. Some of the rock vesicles are filled in with a secondary mineral, to form amygdales. The vesicles were caused by dissolved gasses...