Bespreking:St. Francisbaai
(Aangestuur vanaf Bespreking:St Francisbaai)
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die St. Francisbaai-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van St. Francisbaai
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Met of sonder 'n punt?[wysig bron]
Name van dorpies soos St(.) Francisbaai, St(.) Lucia, ens. word partykeer met 'n punt geskryf en ander kere sonder punt, wat is die amptelike (Afrikaanse) spelling? Servien | Bespreking 13:21, 4 Desember 2012 (UTC)
- Dit is met 'n punt! Oesjaar
Hoe het die plek tot stand gekom? 102.68.73.1 18:57, 11 April 2022 (UTC)
- Ek het 'n paar paragrawe bygevoeg oor die geskiedenis. - Rooiratel (kontak) 17:35, 14 April 2022 (UTC)